Doen aansoek

Voltooi asseblief die vorm volledig. Onvolledige inligting kan tot ’n vertraging in die goedkeuringsproses lei. Deur die aansoek te voltooi en elektronies in te dien, gee jy ons toestemming om ’n kredietwaardigheidskontrole op die persoon uit te voer wat vir die rekening verantwoordelik sal wees. Indien jy nie tot so ’n kredietwaardigheidskontrole instem nie, kontak ons asseblief by bestuur@degoedehoop.co.za voordat jy met die proses voortgaan.