Wat is De Goede Hoop

Wat is De Goede Hoop?

De Goede Hoop bied ’n tuiste vir dinamiese studente met Christenwaardes en ’n passievolle gees vir Afrikaans; ’n tuiste waar jy as dinamiese jongmens in gesonde studentetradisies kan deel en jou studentwees met selfvertroue in Afrikaans kan uitleef.

Waar is De Goede Hoop?

Die koshuis is geleë in Walkerspruit, Pretoria, sowat een kilometer van Tuks se hoofkampus en sowat twee kilometer van die Groenkloof-kampus. Dit bestaan uit sowel ’n mans- as damesvleuel – mans en dames kan dus gesamentlik op een perseel maar afsonderlik in verskillende vleuels woon en só aan die studentelwee deelneem.

 

Foto’s

X