Waardes & Standaarde

VISIE

Om ’n Christelike, Afrikaanse koshuis ongeag ras of geslag uit te bou waar ons strewe na uitnemendheid, respek vir mekaar en ander en integriteit hand aan hand loop met ryke koshuistradisies en ’n prestasiekultuur. De Goede Hoop- (DGH-) koshuis wil ’n tuiste en atmosfeer vir studente skep waar vandag se studente tot môre se leiers geslyp word.

DOEL

Die doel van hierdie gedragskode is om om ’n doelgerigte koshuisomgewing te vestig waar dissipline en orde gehandhaaf word. Dié gedragskode kan van tyd tot tyd wysig.

Laai DGH gedragskode hier af

 

Foto’s

 

X