Die Huiskomitee
Die HK is verantwoordelik vir algemene koshuisdissipline en die opneem en uitleef van hul onderskeie portefeuljes. ’n Belangrike plig is om maandeliks oor koshuisaangeleenthede en portefeuljevordering aan die koshuisouers verslag te doen.
Die HK moet ernstige oortredings in terme van die gedragskode by koshuisouers aanmeld en bewysstukke hiervoor indien.
DGH Mans HK
Primarius: Alru Venter E-posadres: alruventer@gmail.com Verjaarsdag: 22 Mei
Onder-primarius en tesourier: Tiaan Pienaar E-posadres: bassopatracking.tiaan@gmail.com Verjaarsdag: 15 April
Eerstejaarsvoogde: Armand Bester E-posadres: armand15.bester@gmail.co.za Verjaarsdag: 23 Julie
Jool en Sosiaal: Brinley Pritchard E-posadres: bpritchard1609@gmail.com Verjaarsdag: 16 September
Kultuur en Erfenis: Marno Strauss E-posadres: marnostrauss@gmail.com Verjaarsdag: 23 April
Bemarking en Klerasie: Danie Bronkhorst E-posadres: djdsixteen@gmail.com Verjaarsdag: 17 Julie
Sport en Sekretaris: Kobus Botha E-posadres: kobusjr@kokama.co.za Verjaarsdag: 1 September
Anchora: Rudi Potgieter E-posadres: rudipotgieter0@gmail.com Verjaarsdag: 11 Januarie
DGH Dames HK
Primaria: Jané Lubbe E-posadres: janelubbe@gmail.com Verjaarsdag: 23 Januarie
Onder-primaria en tesourier: Lelani van Zyl E-posadres: Lelanivanzyl16@gmail.com Verjaarsdag: 14 Februarie
Eerstejaarsvoogde: Bianca Bahlmann E-posadres: biancab19@icloud.com Verjaarsdag: 10 Februarie
Jool en Sosiaal: Lindi Erasmus E-posadres: erasmuslindi4@gmail.com Verjaarsdag: 26 April
Kultuur en Erfenis: Marné Buys E-posadres: marne04buys@gmail.com Verjaarsdag: 4 November
Bemarking en Klerasie: Carla Janssen E-posadres: carla@privateestates.co.za Verjaarsdag: 16 Oktober
Sport en Sekretaris: Lecrisha Maas E-posadres: lecrisha@jakalas.co.za Verjaarsdag: 2 November