Help Jan Kan

In die verlede, toe ons nog studente was, het ons gereeld blik geskud om ’n geldjie vir ’n goeie doel in te samel. Deesdae word dinge ’n bietjie anders gedoen.

Gegewe die gejaagde lewe en die druk verkeer, het ons besluit ’n sentinsameling is dalk beter as blik skud om Jan te help om welslae te behaal.

Ons het geld nodig om Jan te help om in ’n veilige studentetuiste te bly wat Christelik en trots Afrikaans is. Dit is De Goede Hoop-koshuis. Ons moet Jan ook help om te ontwikkel en te groei sodat hy voorbereid is om die wêreld ná sy studentedae aan te pak.

De Goede Hoop is in 2016 gestig om ’n veilige tuiste vir Christelik-Afrikanerstudente te bied waar hulle gesonde studentetradisies kan uitleef.

Vier dapper vriende het besluit om die berg Kilimanjaro uit te klim om fondse in te samel vir behoeftige studente wat in De Goede Hoop wil bly. Hulle is Nantes Kelder, De Goede Hoop se koshuisvader, Meyer le Roux, De Goede Hoop se handelsmerkambassadeur, videovervaardiger Elrich Yssel, asook die sanger en skrywer Chris Chameleon.

Jy kan ook help deur: 

Bydraes kan gemaak word deur middel van GivenGain.

As jy Eenmalige bydrae wil maak. Klik hier.

Of word ’n Anker van De Goede Hoop deur ’n maandelikse bydra. Klik hier.

Help Jan Kan

Ek wil graag ‘n donasie maak aan HelpJanKan, kontak my:







  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.


X